ISBN: 9780798156622 | Published: October 1, 2013 |
Partytjies is pret 5
Partytjies is pret 5
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
'n Kinderpartytjie is lank nie meer net koekbak en balonne opblaas nie. Jy stort baie tyd, liefde en geld in dié dag om dit ekstra spesiaal vir jou kind te maak. Met vele temas om uit te kies bied Partytjies is pret 5 hope inspirasie:
- 20 temas met koeke om uit te kies
- 12 bykomende kolwyntjieversierplanne
- stap-vir-stap instruksies
- kreatiewe idees vir uitnodigings, versierings, geskenkpakkies en kos en drinkgoed wat pas by die tema
- iets vir elke smaak, ouderdom en begroting
- partytjielekkernye wat maklik is om te maak
Met pragtige foto's en hope partytjie-idees, is Partytjies is pret 5 die perfekte gids vir 'n flopvrye kinderpartytjie!
Ook beskikbaar in Engels: Party Magic 5.
Author Arina du Plessis
Share
