1
/
of
1
ISBN: 9780798156721 | Published: May 1, 2012 |
Die twee lewens van Dieter Ondracek
Die twee lewens van Dieter Ondracek
Author:Andre Kruger
Regular price
R 275
Regular price
R 0
Sale price
R 275
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Spoorwegingenieur Dieter Ondracek word Gerhard Weber nadat hy vlug uit die puin van Nazi-Duitsland. In Suid-Afrika bring twee dinge vir hom hoop op 'n nuwe begin: sy werk by die spoorweë, waar hy weer met sy geliefde 'vlamdiere' kan werk, en die buurdogtertjie Kietie en haar ma Magda. Dan daag sy eertydse SS kollega Kurt Wolff op, met dreigemente en gerugte oor ODESSA en Sabine. Dieter/Gerhard besef dat sy verlede uiteindelik besig is om hom in te haal.
Author Andre Kruger
Share
