Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798156776 | Published: April 1, 2013 |

Soene op 'n Suzuki 6

Soene op 'n Suzuki 6

Regular price R 130
Regular price R 0 Sale price R 130
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

'Skaars het Lizanne die supervatterige Gerhard Greeff afgesê en met Ryno Thiart begin uitgaan, of haar ma pers haar af om met Gerhard Kreefkloue op te maak. Daar is ook (kramp kramp kramp) haar 'Engelse' niggie, Mandy, wat skielik bonatuurlik sexy geword het en al wéér by hulle kuier. As haar ma net wil besef dat sy wat Lizanne is, sal doodgaan as sy Ryno moet verloor. As Gerhard net wil ophou om haar te stalk. As Mandy net skielik vet word en puisies kry. As . . . as . . . as . . . Wat kan sy dóén om haar lewe en haar vakansie te red?
Die 6de in 'n reeks van 6 boeke.
1. Rugbyballe en bikini's
2. Daar's 'n ou in my aarbei-smoothie
3. My hart klop muffins
4. Ouens is nes ekstra bagasie
5. Liefde is nie tjoklits nie
6. Soene op 'n Suzuki'

View full details