Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798156790 | Published: June 1, 2017 |

Liefde is nie tjoklits nie 5

Liefde is nie tjoklits nie 5

Regular price R 130
Regular price R 0 Sale price R 130
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Vir 10-14 jaar: Wat maak 'n meisie wanneer sy die eerste keer in haar lewe verlief is? Op 'n ou met oë so donker soos Bel-giese tjoklits? 'n Ou met 'n tergende lag en seesout op sy lippe? 'n Droomou soos Scott . . . Hoe vang jy hom? Dít is Tamara se probleem. En dit sou geen probleem gewees het as dit nie vir Jasmin was nie. Jasmin met die designer-klere wat altyd haar sin kry. Jasmin wat net een doel voor oë het: Scott. Watter kans het 'n beginner soos Tamara teen 'n ervare flirt? Iets drasties sal moet gebeur. Soos 'n totale makeover. Ander hare, klere en houding. Hopelik is dit nog nie te laat nie. Hopelik het Scott nog nie finaal vir Jasmin geval nie. Maar is hy ooit so genuine soos hy maak? Of speel hy net met almal se gevoelens?

Die 5e in 'n reeks van 6 boeke.
1. Rugbyballe en bikini's
2. Daar's 'n ou in my aarbei-smoothie
3. My hart klop muffins
4. Ouens is nes ekstra bagasie
5. Liefde is nie tjoklits nie
6. Soene op 'n Suzuki

View full details