Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798156950 | Published: April 1, 2012 |

Die Kat Kom Weer

Die Kat Kom Weer

Author:Dr Seuss
Regular price R 130
Regular price R 0 Sale price R 130
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

'Dit sneeu buite. Boet en sus Sannie spit dat dit bars. Hulle ma is weg dorp toe en sy het gesê: 'As ek terugkom moet hier geen sneeu meer hier lê.' Maar terwyl hulle so swoeg dat die sweetdruppels tap, kom op sy gemak die KAT aangestap!
Vind uit wat gebeur as die beroemde Kat vol kattekwaad weer kom manewales maak!

Dr Seuss se boeke vir beginners is wêreldberoemd omdat hulle kinders so maklik en moeiteloos leer lees. Leon Rousseau se wonderlike vertaling van hierdie klassieke boek sorg vir 'n heerlike leesavontuur.'

Author Dr Seuss

View full details