Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798157018 | Published: November 1, 2013 |

Dit vat guts

Dit vat guts

Regular price R 180
Regular price R 0 Sale price R 180
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Mia wens mense kon grootword soos sywurms. Die een oomblik dryf jy weg in jou lekker fuzzy kokon, en die volgende oomblik is jy cool verby, met greatboobs, gewoond aan ouens en jou lewe agtermekaar.
Sy probeer darem. Daar is die debatskompetisie waarvoor sy in 'n oomblik van breinverlamming ingeskryf het, en die perdryplanne waarmee haar beste vriendin Annika op loop gesit het. En haar daaglikse keuse: Arnold of Thomas?
Niks kan haar egter voorberei op die nuus wat haar een gewone somersmiddag by die huis inwag nie. Dit vat guts is die eerlike, aangrypende verhaal van liefde, hartseer, engele, guts en 'n perd genaamd Harry. En 'n meisie wat nooit kon droom hoe dapper sy regtig is nie.

View full details