1
/
of
1
ISBN: 9780798157513 | Published: June 1, 2012 |
Speurder Kwaaikofski 1 Die kougomstrik
Speurder Kwaaikofski 1 Die kougomstrik
Author:Jürgen Banscherus
Illustrator:Ralf Butschkow
Regular price
R 170
Regular price
R 0
Sale price
R 170
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Hierdie opwindende nuwe speurreeks vir beginnerlesers het al meer as 850 000 eksemplare wêreldwyd verkoop!
Kwaaikofski is 'n 9 jarige seun met 'n avontuurlike stokperdjie: Hy is 'n amateur-speurder. Hy kou altyd kougom , want dit help hom dink. Hy haal ook NOOIT sy kep af nie, want dit sorg dat sy brein altyd teen die optimale temperatuur funksioneer - iets wat natuurlik noodsaaklik is vir belangrike speurders soos hy!
Author Jürgen Banscherus
Illustrator Ralf Butschkow
Share
