Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798157582 | Published: May 1, 2013 |

Die vampiere van Londen

Die vampiere van Londen

Regular price R 115
Regular price R 0 Sale price R 115
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Dit is veronderstel om vir Ken en sy gesin 'n opwindende vakansie in Londen te wees, maar dit ontaard in 'n verskrikking toe hy en die tweeling agterkom ou Mr Ratcliff se hoofbediende, Parker, nie is wat hy voorgee nie. Dan is daar nog die vreemde meisie en die vriendelike seun - waar pas hulle in al die raaisels in? En Miss Sharp en Mrs Burton van die hotel? Wat Ken uiteindelik uitvind, sou hy nooit in sy wildste drome kon glo nie.

Lekker spannende storie vol bloedstollende kinkels. Ouer trae lesers sal dit ook geniet. Die agste boek van agt in François Bloemhof se Rillers-reeks.

View full details