Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798157643 | Published: February 1, 2013 |

Rillers 7: Hospitaaltyd

Rillers 7: Hospitaaltyd

Regular price R 115
Regular price R 0 Sale price R 115
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Rudi is nou al twee keer deur iemand in 'n motor agtervolg. Daar is reeds drie kinders van sy skool deur 'n motor omgery en elke keer het die skuldige weggekom. Die eerste een wat omgery is, is Suné, sy meisie. Wat is haar verbintenis met die ander twee? En hoekom tree die kinders wat omgery is so anders op wanneer hulle uit die hospitaal kom? Min weet Rudi dat hy baie na aan die antwoorde op al sy vrae is, en lig gaan hy nie daarvan afkom nie . . .

Lekker spannende storie vol bloedstollende kinkels. Ouer trae lesers sal dit ook geniet. Die sewende boek van agt in François Bloemhof se Rillers-reeks.

View full details