Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798157728 | Published: March 1, 2013 |

Mediterreense herinneringe

Mediterreense herinneringe

Regular price R 350
Regular price R 0 Sale price R 350
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Hierdie bundel sluit aan by Brink se 2012 keur uit sy reissketse uit die sestigerjare, Herinneringe aan Parys, en bevat die beste stories uit die boeke oor sy reise deur die Mediterreense lande - Italië, Spanje en die suide van Frankryk: Sempre diritto (1963), Olé (1965) en Midi (1969). Baie leesbare verhale wat steeds iets weerspieël van daardie 'eerste vroeë opgetoëndheid oor 'n wêreld wat nog gelê en wag het om in Afrikaans ontdek te word', soos Brink dit gestel het. Sy vertellinge wissel tussen humor en erns, is speels en ook indringend.

View full details