1
/
of
1
ISBN: 9780798158329 | Published: May 4, 2018 | Paperback
Die vrou in die vuur
Die vrou in die vuur
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Riana Scheepers
Regular price
R 270
Regular price
Sale price
R 270
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Die heel beste kortverhale uit Riana Scheepers se oeuvre, die bundels Die ding in die vuur (1990), Dulle Griet (1991), 'n Huis met drie en 'n half stories (1994), Feeks (1999) en Katvoet (2009)] word hier saamgevat.
Dit sluit onder meer verhale in wat die fokus plaas op liefde en sensualiteit in hul vele vorme, asook Afrika-mistiek. Die storie wat aan die bundel sy titel verskaf - 'n verwysing na Jeanne d'Arc - is 'n splinternuwe, boeiende toevoeging tot dié skrywer se oeuvre.
Author Riana Scheepers
Share
