Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798159265 | Published: April 1, 2013 |

Koljander

Koljander

Regular price R 260
Regular price R 0 Sale price R 260
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Karen werp haarself in 'n binnenshuise ontwerp-wedstryd na die geboorte van haar baba, om van haar skuldgevoel oor die destydste dood van haar gestremde broer te vlug. Sy glo haar ouers neem haar steeds kwalik oor haar broer se dood en vertrou haar nie met haar eie kind nie. Sy reis met baba en al na Mali, waar sy hoop om die inspirasie vir haar wedstrydinskrywing te vind.

Author Carié Maas

View full details