Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798159357 | Published: April 1, 2014 |

Kondensmelk : Almal se gunsteling

Kondensmelk : Almal se gunsteling

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 260
Regular price Sale price R 260
Out of print
VAT included.

Baie mense het 'n swakplek vir kondensmelk en die boek sal hulle baie gelukkig maak met meer as 100 resepte om van te kies.
Die boek bevat resepte wat kondensmelk gebruik vir alles van gebakte kaaskoek tot yskasterte, heerlike grootkoeke, kleintertjies, beskuit, muffins, kleinkoekies, truffels, dekadente bruintjies en selfs brood. 'n Volle hoofstuk word aan roomys afgestaan met wonderlike resepte vir sjokolade fudge-roomys, Italiaanse soentjies en pistasieneut-en-nougatroomys, om net 'n paar te noem.
Die pragtige foto's maak die boek baie spesiaal en die een resep lyk lekkerder as die ander.

Author Cleta Joannou

View full details