ISBN: 9780798159418 | Published: September 1, 2013 |
Tryna du Toit Omnibus 8
Tryna du Toit Omnibus 8
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Op vlerke van die wind
Donkerpoort
Op vlerke van die wind: Agter Emma se streng skooljuffrou-uiterlike skuil 'n menseliewende, sprankelende persoonlikheid. Op 'n skeepsreis na Europa leer sy 'n paar interessante mans ken. Watter een uiteindelik 'n blywende plek in haar lewe sal inneem, bly tot die end in die weegskaal.
Donkerpoort: Ansie woon 'n kunsuitstalling saam met haar ryk stiefvader, Jacob Lessing, ryk nyweraar en kunsversamelaar, by. Haar ontmoeting met John Stevens, die begaafde jong kunstenaar, sien sy later as die begin van 'n reeks noodlottige gebeure op Donkerpoort, die spoglandgoed van die ryk Lessings.
Author Tryna du Toit
Author Omnibus
Share
