1
/
of
1
ISBN: 9780798159821 | Published: April 1, 2016 |
Storieman Omnibus 3
Storieman Omnibus 3
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Leon Rousseau
Regular price
R 230
Regular price
R 0
Sale price
R 230
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Hierdie omnibus-uitgawe sluit die oorspronklike voorlesings op twee oudio-CDs in. In hierdie uitgawe is Gobbolino, die geliefde heksekat, weer terug! Kom luister ook saam na gunstelinge soos 'Die gelukkige prins', 'Die Gobbelrot' en 'Die groot, harige bogman' en kom lag lekker vir stories soos 'Die groot pasteiwedstryd' en 'Eierdrome'. Hier is ook feëverhale soos 'Skoonlief en die ondier' en 'Aspoestertjie' om weer van nuuts af te betower!
Author Leon Rousseau
Share
