1
/
of
1
ISBN: 9780798159906 | Published: April 1, 2016 |
Storieman Omnibus 4
Storieman Omnibus 4
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Leon Rousseau
Regular price
R 260
Regular price
R 0
Sale price
R 260
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Hierdie omnibus-uitgawe bevat twee van die gewildste vervolgreekse met ongeveer 10 stories uit die bekende Storieman-deelwerk. Dit sluit die oorspronklike voorlesings op twee oudio-CD's in, sodat almal heerlik saam kan lees en luister! By die huis, of in die motor . . . Storieman is daar!
Pinocchio vertel die klassieke verhaal van 'n houtpop wat graag 'n regte seuntjie wou word.
Heidi, waarin 'n weeskind gestuur word om by haar iesegrimmige oupa in 'n berghut in die Alpe te gaan woon.
Author Leon Rousseau
Share
