Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798162548 | Published: July 1, 2013 |

Score my 'n gwai

Score my 'n gwai

Regular price R 205
Regular price R 0 Sale price R 205
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Hierdie verhaal word deur twee vroue vertel: Miesa, dogter van 'n boer op 'n plaas naby Vryburg, en Siena, die vrou wat Miesa help grootmaak het. Na die grensoorlog keer Miesa se pa as 'n gebroke man terug. Hy sit op die stoep en drink en kaarte speel, terwyl die plaas vergaan. In die aande kom hy na Miesa se kamer, waar sy sy onmag moet ontgeld. Miesa se ma maak 'n plaaswinkeltjie oop en Miesa vind 'n mate van ontvlugting daar. Dis ook in hierdie winkel waar sy haar eerste minnaares ontmoet en haar weg na die buitewêreld vind. Wanneer sy 'n outistiese dogtertjie aanneem, begin haar lewe sin kry en vind sy uiteindelik blywende liefde.

Author Marlize Hobbs

View full details