Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798162876 | Published: November 1, 2013 |

Meer as een grens

Meer as een grens

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 245
Regular price R 0 Sale price R 245
Out of print
VAT included.

In hierdie nuwe roman deur Connie Luyt, skrywer van Lang skaduwees in Afrika, is dit weereens die menslikheid en warmte van die vertellerstem wat mens opval.

'n Liefdesverhaal wat die nadraai van die Grensoorlog in mense se lewens en die skaduwêreld van militêre intelligensie ondersoek. Ben dra nog swaar aan sy ervarings tydens die grensoorlog. Hy glo hy en Alexa het die perfekte verhouding: Sy vra geen vrae oor sy verlede nie en hy vra ook nie oor hare nie. Dan daag 'n ou weermagkennis van Ben op en Alexa verdwyn sonder waarskuwing.

Author Connie Luyt

View full details