1
/
of
1
ISBN: 9780798162906 | Published: May 1, 2013 |
Die heel eerste soen
Die heel eerste soen
Author:Guido van Genechten
Regular price
R 160
Regular price
R 0
Sale price
R 160
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Sommige sê dit laat hulle lekker warm voel,
ander sê weer dit laat hulle sweef.
Party kriewel tot in hul tone van lekkerte
en ander se harte begin vinnig bons.
Wat ook al gebeur, een ding is seker:
'n Soen is die allerheerlikste ding
wat bestaan!
Maar wie het nou eintlik daarmee begin en wie het die heel eerste soen gegee?
Die antwoord op dié fassinerende vraag vind ons
in hierdie skatlike boek vir alle soeners van 3 jaar en ouer.
Deur die gewilde skrywer van Mag ek in jou doek loer?
Author Guido van Genechten
Share
