Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798162913 | Published: June 1, 2013 |

Leeus eet nie hondekos nie

Leeus eet nie hondekos nie

Illustrator:André Bouchard
Regular price R 160
Regular price R 0 Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Nie 'n hond nie, ook nie 'n kat nie! Hondekos stink,' het Karlien se mamma en pappa gesê. Omdat sy 'n gehoorsame klein dogtertjie is, bring sy toe maar 'n leeu huis toe. Om 'n leeu as 'n troeteldier te hê kan nogal 'n advontuur wees, maar dit veroorsaak ook unieke probleme . . .

'n Boek vol heerlike galgehumor, tong in die kies geskryf vir kinders én grootmense. Beslis 'n baie spesiale prenteboek wat getuig van Andre Bouchard se unieke talente en skerp humorsin.

Author Andrè Bouchard

Illustrator André Bouchard

View full details