Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798163057 | Published: November 1, 2013 | Paperback

Kaar

Kaar

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 89
Regular price R 340 Sale price R 89
Sale Out of print
VAT included.

Hierdie omvangryke digbundel, Marlene van Niekerk se eerste digbundel in 30 jaar, sluit gedigte in wat wissel tussen pragtig liries en aangrypend menslik tot sterk satiriese protes- en politieke gedigte. ’n Groot aantal temas word dikwels in fyn besonderhede aangebied – die natuur, voëls, diere, die liefde, die vader, sosiale vraagstukke – en getuig van hierdie digter se veelsydige inslag. Afrikaans word in al sy fasette ingespan en die spel met taal en woorde is telkens verbluffend.

Sowel die inhoud as die gebruik van taal getuig van ’n meesterlike skrywerskap. Ondersoekende denke, sensitiewe waarneming en uitsonderlike uitdrukkingsvermoë bied die leser van Kaar ’n avontuurlike ontdekkingreis deur die wêrelde van mense en diere.

View full details