1
/
of
1
ISBN: 9780798163088 | Published: July 1, 2013 |
My model: Op die loopplank
My model: Op die loopplank
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Human & Rousseau
Regular price
R 95
Regular price
R 0
Sale price
R 95
VAT included.
Couldn't load pickup availability
"Ouderdom 7+ jaar. Meer as 1.5 miljoen boeke in die reeks reeds wêreldwyd verkoop in 25 verskillende lande! Hierdie reeks is 'n wegholsukses!
Skep jou eie modeversameling vir 50 nuwerwetse modelle! Gebruik die aftrekpapier om verskillende uitrustings en bykomstighede bymekaar te sit en kleur dan die sjiek modelle in. Daar is ook plakkers omal jou modeskeppings mee af te rond. Dit is tyd vir die modeparade. Is jou klereversameling gereed? Gebruik die modelle op elke bladsy en sit 'n verskeidenheid uitrustings bymekaar."
Author Human & Rousseau
Share
