Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798163095 | Published: July 1, 2013 |

My Model: Voor die kamera

My Model: Voor die kamera

Regular price R 95
Regular price R 0 Sale price R 95
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

"Ouderdom 7+ jaar. Meer as 1.5 miljoen boeke in die reeks reeds wêreldwyd verkoop in 25 verskillende lande! Hierdie reeks is 'n wegholsukses!

Skep jou eie modeversameling vir 50 nuwerwetse modelle! Gebruik die aftrekpapier om verskillende uitrustings en bykomstighede bymekaar te sit en kleur dan die sjiek modelle in. Daar is ook plakkers om al jou modeskeppings mee af te rond.
Dit is tyd vir die fotosessie! Is jou klereversameling gereed? Gebruik die modelle op die volgende bladsye en sit 'n verskeidenheid uitrustings bymekaar."

View full details