ISBN: 9780798163132 | Published: October 1, 2013 |
My skatkis van stories en rympies
My skatkis van stories en rympies
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
"4+ jaar. 'n Wonderlike versameling van 145 klassieke stories en
rympies vir kinders. Pragtige, kleurvolle prente illustreer
dié omvattende versameling dierestories, teddiebeerstories, geliefde sprokies, klassieke feëverhale en tradisionele kinderverse. Hier is 'n storie of 'n rympie vir elke geleentheid, vir voorlees of selflees, vir speeltyd, storietyd of
slaaptyd - hier is iets vir elkeen!
Met Afrikaans deur Leon Rousseau en sy dogter, Wiesie Rousseau, en met eg-Afrikaanse berymings, deur o.m D.J Opperman, Elizabeth van der Merwe, E.P du Plessis en Willem Versveld, van klassieke kleuterverse."
Author Nicola Baxter
Share
