ISBN: 9780798163149 | Published: June 1, 2013 |
Speurder Kwaaikofski 5 Die Slinkse Slangslenter
Speurder Kwaaikofski 5 Die Slinkse Slangslenter
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Hoe het dit eintlik gebeur dat Kwaaikofski 'n speurder geword het? Kwaaikofski dink terug aan sy eerste saak: Die slinkse slangset. Die legendariese saak wat gesorg het dat Kwaaikofski vir Olga ontmoet en ook Carpenters kougom ontdek het! Dit is ook die raaisel wat daartoe gelei het dat hy sy ware roeping vind: Om 'n wêreldklas speurder te word.
Die intriges van die stories in hierdie reeks is eenvoudig, maar uiters vermaaklik en die humoristiese illustrasies sal sorg dat kinders dol sal wees oor hierdie koddige, maar brawe klein speurder se avonture!
Author Jürgen Banscherus
Illustrator Ralf Butschkow
Share
