Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798163187 | Published: July 1, 2013 |

Wegkruipertjie: Diere

Wegkruipertjie: Diere

Regular price R 150
Regular price R 0 Sale price R 150
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Vir 1-4 jaar. Leer speel-speel 'n klomp nuwe woorde! Deursoek die bladsye vir diere wat weggesteek is, van die kleintjies en die bekendes tot die grotes en die vreemdes! Ontrafel die rympies, ontdek die verrassings, doen die oefeninge aan die einde van die boek en moenie van Petrus Padda vergeet nie - hy kruip in elke toneel weg! Daar is meer as 300 diere om te soek en hope besonderhede in elke toneel wat uitgebeeld word!

Author Sarah Davis

Author Sirett Dawn

View full details