Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798163736 | Published: August 1, 2013 |

Hierdie mens

Hierdie mens

Regular price R 190
Regular price Sale price R 190
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Die digter Wilma Stockenström het op 7 Augustus 80 jaar oud geword. Ná 'n leeftyd waarin sy 'n merkwaardige oeuvre opgebou het, vier sy hierdie mylpaal met die publikasie van Hierdie mens, haar agtste bundel en eerste in 14 jaar.
Die bundeltitel rig die leser se blik onmiddellik op die mens wat in hierdie bundel aan die woord is. Soos dikwels in Stockenström se oeuvre is 'hierdie mens' ook verteenwoordiger van die spesie mens wat hom op 'n klein planeet in die groot heelal bevind.

View full details