Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798163811 | Published: October 1, 2013 |

Beertjie gaan kuier

Beertjie gaan kuier

Illustrator:Maurice Sendak
Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Beertjie is seker een van die wêreld se mees sjarmante kinderboekkarakters. Die eenvoudige teks deur Else Holmelund Minarik en die evokatiewe tekeninge deur Maurice Sendak, internasionaal beroemde en bekroonde kinderboekillustreerder, skep vir die kind 'n verbeeldingswêreld waarin hy altyd tuis voel.
Al vyf titels in die Beertjie-reeks sal in 'n wye kring byval vind, aangesien dit uitstekende voorleesboeke is. Die kleuter wat die verhaal een of twee maal gehoor het, sal dit self aan die hand van die illustrasies kan volg. Dit is ook besonder geskik vir self-lees deur kinders wat pas leer lees het.
In hierdie boek gaan Beertjie by sy oupa en ouma kuier. By hulle is daar altyd so baie om te doen, baie om te sien en baie om te eet. Sy oupa is nooit te moeg om met hom te speel nie, en sy ouma vertel hom wat Mamma Beer gedoen het toe sy klein was. Soos alle oumas en oupas bederf die ou bere hul kleinseun vreeslik,en daar is niks waarvan Beertjie meer hou nie

View full details