Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798163965 | Published: October 1, 2013 |

Trompie Omnibus 2

Trompie Omnibus 2

Regular price R 235
Regular price R 0 Sale price R 235
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Trompie die hoërskoolseun
Trompie die dromer
Trompie die speurder

In Trompie die hoërskoolseun maak die Boksombende 'n plan om geld in te samel om vir Rooie 'n fiets te koop.

In Trompie die dromer word die bende bedreig - deur 'n meisiekind! Trompie, die Grootkaptein en meesterlike planmaker, is smoorverlief en sit heeldag net en droom.

In Trompie die speurder kom Trompie en Rooie op skelms af wat fietse steel. Trompie agtervolg die diewe en beland in 'n groot penarie. Sal Trompie hierdie gevaarlike avontuur oorleef sodat hy weer saam met sy manskappe onder die blou hemel kan vergader?

Die ondeunde Trompie het 'n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Trompie en die Boksombende se avonture meegevoer word!

Author Topsy Smith

View full details