Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798164078 | Published: April 1, 2015 |

Stukke teater

Stukke teater

Regular price R 475
Regular price Sale price R 475
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Hierdie bundel bevat vyf van Pieter-Dirk Uys se Afrikaanse dramas wat by verskyning aandag getrek het oor Uys se se satiriese uitbeelding van en kritiek op die apartheid-stelsel, nl. Selle ou storie, Karnaval, Die Van Aardes van Grootoor, Panorama en die Die vleiroos. Die selle ou storie en Karnaval is destyds deur die Publikasieraad verbied.

View full details