Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798164399 | Published: October 1, 2013 |

Om Helena te hoor

Om Helena te hoor

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 39
Regular price R 0 Sale price R 39
Out of print
VAT included.

Toe Helena se uiters talentvolle broer onttrek uit 'n kompetisie vir klavieruitvoerings, kry sy uiteindelik die kans om vir almal te wys sy is ewe talentvol. Nou sal sy by die Musiek-Akademie kan inkom, maar sy moet 'n geweldige besluit neem: Gaan sy haar prysgeld gebruik vir haar musiekstudies, of om vir die operasie van haar beste vriendin, wie se ouers, nes hare, dit nie breed het nie, te betaal? 'n Aangrypende, maar ook verkwikkende verhaal van moed, deursetting en vriendskap. Roman vir jong volwassenes. 'Die verskil tussen jou en jou broer is dat hy nie net vir homself nie, maar ook vir sy ouers speel. Dit is sy grootste probleem ,' het Madame Pandora gesê. 'Maar jy . . . Jy speel net vir jouself. En dit is jóú grootste probleem.' Ook verkrygbaar in Engels as Hearing Helen.

View full details