Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798164429 | Published: April 1, 2016 |

In die land van Pamperlang

In die land van Pamperlang

Illustrator:Johann Strauss
Regular price R 310
Regular price R 0 Sale price R 310
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

'n Bundel van vyf-en-twintig stories vir kleintjies van so vier tot sewe jaar. Dit bevat klassieke feëverhale soos Wolf en die drie ottepotte, Jan en die boontjierank, Die skoenmaker en die kabouters, Drie rammetjies-rof, Doringrosie, Die lelike eendjie, Gouelokkies, Aspoesterjie, e.a. Daar is ook heerlike inheemse verhale soos O likkie, o lalie, Sipho en die ryprooi Amathungulu, Doederomandro, Die ploemserige, plomserige ding, e.a. Die stories is verwerk deur die bekende en bekroonde Linda Rode, wat as die doyenne van kinderliteratuur bekend is. Elke storie is net vyf-minute lank. Dus baie geskik vir aandstories en of beginner-lesers.

Author Linda Roode

Illustrator Johann Strauss

View full details