ISBN: 9780798164627 | Published: November 1, 2013 | Paperback
Nuwe stories 2
Nuwe stories 2
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Twintig kortverhale deur die skrywers op die kortlys van Human & Rousseau se Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd. Die stories bied dikwels 'n verrassende nuwe blik op 'n wye verskeidenheid onderwerpe, insluitend plaasmoorde, liefde na die dood en die paranoia van beide 'n kleindorpse en stedelike bestaan.
Die skrywers op die kortlys is Solette Stander; Brian Fredericks; Willem Breyl; Tanya van Buuren; Talita van Graan; Elani Venter; Inge Lategan; Marteni Burger; Elmien de Klerk; Dalena Theron; Carla Kargaard; Frederick J. Botha; Madré Marais; Wentzel Lombard; Niel Koekemoer; Christina van Deventer & Elmarie Rossouw.
Author Leti Kleyn
Author Suzette Kotze-Myburg
Share
