Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798164795 | Published: November 1, 2013 |

Proteus

Proteus

Author:Deon Meyer
Regular price R 365
Regular price R 0 Sale price R 365
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Heruitgawe
"Tobela 'Tiny' Mpayipheli, oud-KGB-sluipmoordenaar, ook bekend as 'Umzingeli' (Die Jagter), het gedink hy het sy vorige lewe agtergelaat. Hy het vrede gevind, maar bevind hom skielik in 'n onmoontlike situasie. Want lojaliteit is belangrik - en hy moet nou binne 72 uur in Lusaka uitkom, anders sterf 'n ou vriend, 'n medestryder wat gyselaar gehou word.
Maar die 'losprys' wat hy saam met hom moet neem, is gevaarlik - 'n hardeskyf met 'sensitiewe' inligting. Die plaaslike intelligensiediens gaan alles in hul vermoë doen om hom te keer. En nou word jagter die prooi. Op 'n 'geleende' BMW-motorfiets vat hy die lang pad. Maar hoe verder hy vorder, hoe stywer span die net om hom.
Spanning uit die boonste rakke; 'n boek wat geen leser sal kan neersit nie."

Author Deon Meyer

View full details