1
/
of
1
ISBN: 9780798164917 | Published: March 1, 2014 |
Stil punt van die aarde
Stil punt van die aarde
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Johann de Lange
Regular price
R 310
Regular price
Sale price
R 310
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Aangrypende gedigte deur 'n fyn woordkunstenaar. Hierdie Hertzogpryswenner se nuwe bundel is 'n hoogtepunt in sy oeuvre. Die gedigte bied 'n deurlopende gesprek met 'n wyer wereld - ook insigte in daardie wereld: die mens, die natuur, die kunste, literatuur, filosofie. Die gedigte is toeganklik, eerlik, menslik, maar die ruwe werklikhede van ons bestaan word nooit gekamoefleer of ontken nie.
Author Johann de Lange
Share
