Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798165310 | Published: July 1, 2014 |

Maak vyf : 1 bestanddeel = 5 resepte

Maak vyf : 1 bestanddeel = 5 resepte

Regular price R 310
Regular price Sale price R 310
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

MAAK VYF bevat eenvoudige en maklike resepte van bekende bestanddele wat elk op vyf verskillende maniere gebruik word. Die boek fokus op 'n seleksie van alledaagse bestanddele soos geblikte vis, hoenderfilette, eiers, pasta, rys, droe boontjies, botterskorsie en tamaties om net 'n paar te noem. Die resepte strek van vinnige maaltye, bygeregte en slaaie tot hoofgeregte, kosblikidees en ligte maaltye. Met selfs 'n lekker bederfie hier en daar. Die laaste gedeelte bevat basiese resepte wat dan op 5 veskillende maniere gebruik kan word, soos byvoorbeeld brooddeeg, koekbeslag, koekiedeeg en maalvleis. Die boek sal mense aanmoedig om gesonde geregte vir die hele gesin te maak. Dit bevat ook wenke vir die komposhoop en erdwurmplaas - geskik vir die "groentye" waarin ons leef.

Author Heleen Meyer

View full details