Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798165327 | Published: November 1, 2017 |

Kokkedoor 2: Versamelresepte

Kokkedoor 2: Versamelresepte

Regular price R 330
Regular price Sale price R 330
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Die tweede boek van die uiters gewilde realiteitstelevisie-reeks Kokkedoor wat van April tot Junie 2014 op kykNET uitgesaai word. Die doel van die reeks is "om die heel beste kokke in Suid-Afrika op te spoor, wat nie net kan kook met herinnering en nostalgie nie, maar ook hartskos so kan aanbied dat ons dit met trots die een-en-twintigste eeu wil indra en aanhou maak".
Die kookboek bevat die watertand-resepte van die reeks, en daar word al te lekker agter die skerms gekuier. Hierdie boek sluit ook die resepte van die beoordeldaars in, asook die resepte van bekende kospersoonlikhede wat op die Kokkedoorstel ingeloer het.
Leer die deelnemers en beoordelaars ken, en soek die groot kokkedoor in jou eie huis deur die resepte te herskep in jou kombuis. Nostalgie het nog nooit so lekker geproe nie!

View full details