Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798165334 | Published: November 1, 2014 |

Geheime van 'n Franse kookklas

Geheime van 'n Franse kookklas

Regular price R 520
Regular price Sale price R 520
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Kraakvars lig, 'n oorvloed wilde blomme en 'n asemrowende keuse van vars produkte - dis lente in die middeleeuse dorpie Charroux in die Allier-departement van Frankryk, waar Marlene van der Westhuizen jou uitnooi om 'n blik op die binnewerke van haar vyftigste kookklas te steel.
Volg Marlene en haar kosvriendelike reisigers met 80 nuwe resepte (insluitend Filette de sole Bonne Femme, Vroegherfs-hoender en Appelblinis) soos hulle die sluier van die onderskatte weelde van Franse kookkuns, eet en leefstyl lig. Leer om die kosmarkte te navigeer, vir pragtige antieke ware te onderhandel, om wonderlike maaltye te maak en voor te sit en om elke aspek van lewe in 'n Franse dorpie met grasie en betowering te geniet.

View full details