Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798165792 | Published: April 1, 2014 |

Lekker vir later Plus

Lekker vir later Plus

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 335
Regular price Sale price R 335
Out of print
VAT included.

Lekker vir later plus is 'n allesomvattende kookboek oor bottel en bere. Die boek bevat nie net konfyte en ingemaakte groente nie, maar sluit ook ander vorme van preservering in soos biltong, beskuit en vrugtekoeke - voorwaar die Suid-Afrikaanse A - Z van preservering. Die boek bevat Annette se persoonlike versameling resepte asook nuwe lekkernye en beproefde gunstelinge van familie en vriende.

Author Annette Human

View full details