1
/
of
1
ISBN: 9780798165853 | Published: September 18, 2014 | Paperback
Makietie
Makietie
Author:Tiaan Langenegger
Author:Mynhardt Joubert
Regular price
R 355
Regular price
Sale price
R 355
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Die Kokkedoor-wenners (Tiaan en Mynhardt) se eie resepteboek wat ook aansluit by hulle TV-program genaamd Makietie. Die boek bevat dertien feesgeleenthede soos 'n boekklubete, 'n "vintage rugby-ete" (met Schalk Burger), 'n karnival-kinderpartytjie, 'n moderne braai in die wingerd en 'n tradisionele familie Sondag-middagete. Elke geleentheid bestaan uit 'n volledige spyskaart met die heerlikste resepte en die pragtigste tafelversierings.
Author Tiaan Langenegger
Author Mynhardt Joubert
Share
