Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798165884 | Published: December 1, 2017 |

Huisgenoot Wenresepte 2

Huisgenoot Wenresepte 2

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 330
Regular price R 0 Sale price R 330
Out of print
VAT included.

Wenresepte 2 is die ideale boek vir dié wat geregte soek wat goedkoop is en maklik vir enigiemand om te maak. Die boek bevat meer as 200 resepte, insluitend opwindende ontbytgeregte, liplekker soppe, soutterte, pizza, pasta, geurige vis- en vleisgeregte, groente en slaai, warm en koue poedings en heerlike gebak soos brood, beskuit, koeke, terte, en meer. Nuttige informasie word gegee, insIuitend:
* omrekeningstabel
* wat as jou resep verkeerd loop en hoe om dit te voorkom
* wat is die Engelse benaming vir vleisstukke
* plaasvervangers vir belangrike bestanddele

Met splinternuwe foto's en uitleg is dié herverpakte boek 'n moet vir elke Suid-Afrikaanse kombuis.

Author Annette Human

View full details