Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798166195 | Published: September 1, 2014 |

Tryna du Toit Omnibus 9

Tryna du Toit Omnibus 9

Author:Omnibus
Regular price R 245
Regular price R 0 Sale price R 245
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Agter die berge
Die erfgenaam van La Provence

Agter die berge: Ná 'n skeiding van vyf jaar ontmoet Veronica Eybers wees haar gewese man by 'n kunsuitstalling. Ou emosies en ideale herleef en sy begin jarelange kokon van afsydigheid af te skud - maar om uitdagings te aanvaar en meer skeppend te leef, kos durf.

Die erfgenaam van La Provence: Na  'n lang en gevaarlike seereis kom Mathilda Jourdan en haar sestienjarige broer, Pierre, in Februarie 1752 met 'n seilskip in Tafelbaai aan. Sy koester groot verwagtings, maar hoe moes sy weet dat die brief wat sy uit Europa aangestuur het haar onbekende oom Joachim nooit bereik het nie; dat die hooghartige jong man wat die eerste dag tot haar redding kom, haar oom se stiefseun is; dat haar enigste kennis in die Kaap, Eugène Leendert, nie te vertrou is nie.

Author Tryna du Toit

Author Omnibus

View full details