Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798166263 | Published: June 1, 2014 |

Glipstroom

Glipstroom

Regular price R 225
Regular price R 0 Sale price R 225
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Maja moet probeer aanpas by die lewe in 'n padkamp in die Caprivi na  haar man, 'n ingenieur, daarheen verplaas word. Hul verhouding word vertroebel deur Louis se onvermoë om sy weermagervarings te verwerk en die spanning in die kamp, waar die druk van spertye en die klomp mans wat met hulself opgeskeep sit, soms hand uitruk. Maar Maja het ook 'n geheim wat sy vir Louis wegsteek.

View full details