Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798166294 | Published: April 1, 2016 |

Storieman Omnibus 6

Storieman Omnibus 6

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 295
Regular price Sale price R 295
Out of print
VAT included.

Nog 'n fantastiese Storieman omnibus is hier! In hierdie uitgawe lees ons weer van Timmertak en Abigael die spinnekop se avonture. Daar is ook gunsteling-stories soos "Simon se kanaal", "Die laaste vlentertjie reenboog", "Oom Stoffel eet by 'n towenaar", "Die parasol" en "Die vriendelike beer". Geniet ook nog 'n lekker Liewe Heksie-storie en word betower deur sprokies soos "Die gemmerbroodman" en "Duimelize".

Author Leon Rousseau

View full details