1
/
of
1
ISBN: 9780798166355 | Published: January 1, 2015 |
Leserskring Spogresepte
Leserskring Spogresepte
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Christelle Erasmus
Regular price
R 350
Regular price
Sale price
R 350
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Hierdie spesiaal uitgesoekte spogresepte van Leserskring se bobaaskokke sal 'n onmisbare plek op enige kombuisrak verower. Met meer as 100 resepte - alles van brood en sop tot interessante voorgeregte, watertand hoofgeregte en nagereg vir die soettand - is hier iets vir elkeen. Die wye veskeidenheid resepte sluit onder meer in: Paella; Beetpotjie vir broederskap; Somersop met spanspek; Heuningwafelkoek; Oreo® -Kaaskoekkolwyntjies.
Author Christelle Erasmus
Share
