1
/
of
1
ISBN: 9780798166461 | Published: May 1, 2014 |
Vyf-en-veertig skemeraandsange
Vyf-en-veertig skemeraandsange
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Breyten Breytenbach
Regular price
R 325
Regular price
R 0
Sale price
R 325
VAT included.
Couldn't load pickup availability
'n Nuwe digbundel deur een van Afrikaans se heel grootste digters is altyd 'n gebeurtenis, en vyf-en-veertig skemeraandsange is 'n besonderse toevoeging tot die merkwaardige oeuvre van hierdie meesterdigter. In sy jongste bundel (subtitel: uit die eenbeendanser se werkruimte) kom die leser weer eens onder die indruk van Breyten Breytenbach se verbluffende hantering van beelde, vind ons weer eens die belangrikste motiewe in sy werk - die magiese spel met die taal en die woord self, die dans, liefde, verganklikheid.
Author Breyten Breytenbach
Share
