Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798166515 | Published: July 1, 2014 |

Speurder Kwaaikofski 7 Speurder teen speurder

Speurder Kwaaikofski 7 Speurder teen speurder

Illustrator:Ralf Butschkow
Regular price R 170
Regular price R 0 Sale price R 170
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Kinders is mal oor Speurder Kwaaikofski! Uiteindelik kan hulle nóg 'n heerlike speuravontuur geniet. Kwaaikofski het kompetisie: 'n ander speurder krap in sy slaai! Hierdie ou noem homself 'Koning' en is heeltemal te groot vir sy skoene. Kwaaikofski kan dit beslis nie daar los nie - hierdie dorp is te klein vir albei van hulle. 'n Speurkompetisie sal bewys wie nou eintlik die speurkoning is!

Author Jürgen Banscherus

Illustrator Ralf Butschkow

View full details