Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798166577 | Published: September 1, 2014 |

Speurder Kwaaikofski 9 Die stinkstorie

Speurder Kwaaikofski 9 Die stinkstorie

Illustrator:Ralf Butschkow
Regular price R 170
Regular price R 0 Sale price R 170
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Bloot 'n roetine-ondersoek, dink Kwaaikofski wanneer Olga hom vra om 'n nuwe saak te ondersoek. Elke oggend verdwyn daar koerante voor haar kiosk. Dit lyk eers nie na 'n uitdaging om die dief vas te trek nie, maar voordat Kwaaikofski weet wat hom tref, beland hy in 'n baie gevaarlike situasie. Alleen en verdwaal in 'n doolhof van donker tonnels, kry die speurder uiteindelik snuf in die neus.

Author Jürgen Banscherus

Illustrator Ralf Butschkow

View full details