Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798166645 | Published: September 1, 2014 | Paperback

150 Stories

150 Stories

Author:Nataniël
Regular price R 375
Regular price Sale price R 375
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Hierdie omvangryke versameling van die bekende en gewilde Nataniël se verhoogverhale is die ideale geskenk! Nataniël is een van Suid-Afrika se meester-storievertellers op die verhoog. Sy unieke stem en styl, sy spitsvondige en skerpsinnige humor, sy deernis vir die verskoppelinge en verstotelinge, dit alles maak hom 'n belangrike stem in ons kultuur en samelewing.

Die versameling sluit in byna al sy verhale (Afrikaans en Engels) uit ouer bundels wat reeds deur die jare uit druk geraak het (Oopmond, Rubber, Maria Maria, Tuesday, Kaalkop 2, When I was), sowel as 10 nuwe stories.

Author Nataniël

View full details