Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798166676 | Published: July 1, 2014 |

Groen Ham en Eiers

Groen Ham en Eiers

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:Dr Seuss
Regular price R 145
Regular price R 0 Sale price R 145
Out of print
VAT included.

Wanneer die astrante klein Beck-is-ek daarop aandring dat ou oom Beyers sy groen ham en eiers eet, word dit 'n geval van aanhouer wen. Die les is dat ons nie kan sê waarvan ons hou of wat ons verpes, voor ons dit probeer het nie. Dr. Seuss se Groen ham en eiers, propvol rollende ritme en onweerstaanbare rymherhalings, is die ideale boek vir elke vroeë leser, asook 'n heerlike boek om hardop voor te lees.

Author Dr Seuss

View full details